Hierdie week het hy en hul ondervoorsitter, Carel Coetzer, twee dodelike boomslange en ’n Mfezi gevang in hul area. Fanie Strydom en Carel Coetzer met een van die boomslange wat hulle gevang het.
Verlede 24 November was Milaan die toneel van 'n dramatiese jaagtog wat gelei het tot die dood van Ramy Elgaml, 'n 19-jarige seun. Die ongeluk het begin toe die polisie 'n bromponie, bestuur deur sy ...
Aanklagte teen ’n man van Klerksdorp wat van poging tot moord aangekla word ná ’n dodelike bakleiery in ’n plaaslike parkeerterrein, bly dieselfde ná sprake dat dit verander sou word. Wernich Botha ...
Die munisipaliteit se benadering dui daarop dat hierdie dodelike tendens slegs deur gesamentlike pogings van beide owerhede én die publiek omgekeer kan word.
GEORGE NUUS - Enige ongemagtigde elektriese aansluiting is onwettig en gevaarlik. Wat word as 'n onwettige aansluiting beskou? Of jy nou 'n stroombreker omseil om 'n ekstra verlengingskoord te voer of ...
Chapo is Woensdag in sy amp beëdig ná weke van dodelike politieke onrus. Die hoofopposisieleier het belowe om die land te verlam met nuwe betogings teen die betwiste verkiesingsuitslag. Terselfdertyd ...
Daar is egter gereeld dodelike ongelukke omdat ongereguleerde mynmetodes gebruik word. ‘n Jaar gelede is meer as 70 informele myners dood toe ‘n skag by ‘n goudmyn in Kangaba in duie gestort het. Die ...
Um dos filmes de 2025 terá Margot Robbie e Colin Farrell como protagonistas (Imagem: Variety) A Big Bold Beautiful Journey is 'n film geregisseer deur Kogonada (Na Yang) en geskryf deur Seth Reiss ...
Teen gister moes die ondersoekers nog die kringtelevisie-beeldmateriaal van Saterdag se dodelike drama nagaan, terwyl ’n lasbrief vir die mobiele kommunikasienetwerkoperateur MTC voorberei is om data ...
America was in sy speeldae ’n dodelike doelskieter vir Cape Town Spurs en ’n paar ander topspanne. Hy is een van sowat 10 keurders wat sedert die eerste fase van die uitdunne wat in Oktober begin het, ...
Niemand het nog aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar nie. Dit was die tweede dodelike motorbomvaanval in drie dae in dié stad, sowat 30 kilometer van die grens met Turkye. In die eerste ontploffing ...
Die klassieke X-straal-doodkamera is terug en beklemtoon die presiese, dodelike impak van elke skoot tydens uitdagings. Marvel's Spider-Man 2 bring PC-spelers 'n selfs groter, meer gedetailleerde New ...