Dan is Spier die plek vir jou. Hierdie wynplaas net buite Stellenbosch bied volgende maand iets vir die hele familie as deel van hul aanbiedinge vir Paasnaweek – van kleinboet tot ouma! Dink paaseiers ...
Oupa Jan is dood toe ek nog ’n seuntjie van agt jaar was. Ek het hom wel goed genoeg geken om sekere dinge sterk te onthou, onder meer hoe hy ons besig gehou het. Hy het ’n probleem gehad met lui wees ...