Die DA-parlementslid, Chris Hattingh sê die Minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, moet uit die amp verwyder word. Hy het gepraat tydens ‘n dringende debat in die Parlement ...
Die polisie sê bykans vier duisend verdagtes is van Oktober tot einde Desember verlede jaar landwyd in hegtenis geneem vir verkragting en poging tot verkragting. Die nasionale polisiekommissaris, ...
Vier mense is vanoggend dood in ‘n padongeluk tussen ‘n ligte afleweringsvoertuig en twee passasiersmotors op die N4 tussen Karino en Nelsville naby Mbombela in Mpumalanga. Een van die motors het reg ...
Die soek-en-reddingsoperasie na vermeende onwettige myners wat vasgekeer is in ‘n verlate mynskag in Roodepoort aan die Wesrand, is vanoggend hervat. Dit is gister weens reën en veiligheidsredes ...
Vrystaat Landbou het die Amerikaanse president Donald Trump se steun aan die landbousektor verwelkom. Die unie se president, Francois Wilken, sê dit is bemoedigend dat die Amerikaanse regering gehoor ...
Is jy ‘n intelligente TV-kyker wat nie sommer sitroene vir vye aansien nie? Dan het ek die regte slimkopreeks vir jou. Dis op APPLE TV+, en kielie jou intelligensie met ‘n lekker pouveer. Dit heet ...
Sit Harlan Coben se naam vooraan ‘n reeks, en dis soos Agatha Christie. Jy kyk agter die naam aan. Dink aan: Think Tiwce, Fool Me Once en The Stranger. Sy reekse boer bo-aan Netflix se top 10. Nou is ...
Die verspreiders het nie FLIGHT RISK vir ons gewys nie, wat gewoonlik beteken hulle is te bang, of die ateljees verkies dat die media nie die fliek resenseer nie. Daarom kon ek dit nie sien nie. Maar ...
‘n Regskenner van die Universiteit van Johannesburg, Rapofadzo Maphosa, sê daar is niks wat die Solidariteit-beweging en AfriForum keer om regstreeks met buitelandse regerings in gesprek te tree nie.
Oudpresident Jacob Zuma se regspan het in die hooggeregshof in Pietermaritzburg aangevoer die blote feit dat hy private vervolging ingestel het teen die hoofaanklaer in sy korrupsiesaak, gronde skep ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump se uitvoerende bevel teen Suid-Afrika, wat vanoggend deur die Withuis uitgereik is, behels onder andere ‘n opdrag aan sy Buitelandse Sake-minister, Marco Rubio ...