Die bekamping- en proaktiewe span van Operasie Vala uMgodi het intelligensie-gedrewe inligting geoperasionaliseer, en ’n 53-jarige man is in hegtenis geneem weens handel in dagga.
Twee Bloemfonteiners het goed gevaar op die J60 Cepha ITF-tennistoernooi wat van 3 Februarie tot Vrydag by die Meisieskool ...